I Am South African
Ek is trots Afrikaans so tussen deur die multi-coloured fasette wat my land so UNIEK maak. Ek is 'n Vrystater en ek DIG droee hitte, plat vlaktes en Bloemfontein se mense. Ek verlang na my ou stadjie, want ons kuier tans by my skoonouers. (Verby flipping boring)... Ek sit elke dag saam met my baba buite op die gras en speel en wag tot pappa terugkom van waarokal hy rondgehang het, maar dit pla my glad nie... Ek wil net graag terug gaan Vrystaat toe, want ek is tans in Natal. (Die nat hitte hier kruip tot binne jou kliere in van die natgeit - GROSS!!!). Maar binnekort is ek weer by die huis.
Hoop om ander fellow Afrikaners (of selfs Engelse) deel te maak van my vriendekring. Voel vry om my te nooi.
Groete uit Suid-Afrika!
Hoop om ander fellow Afrikaners (of selfs Engelse) deel te maak van my vriendekring. Voel vry om my te nooi.
Groete uit Suid-Afrika!
3
responses